Hoe dit begin hetOns Storie
Op 'n koue wintersaand op die Weskus, met die son wat oor die see sak,
het Kobus op een knie gegaan — 'n hart in die sand geteken, die ring in
die sak, en die familie wat agter die duine gewag het. Sy het ja gesê
(en gehuil, en toe weer ja gesê).
Op 7 November 2026 maak ons dit amptelik. Ons kan nie wag om dit saam
met julle te vier nie.
Die groot dagProgram
- 15:00
- Gaste kom aan & welkomsdrankies
- 15:30
- Seremonie
- 16:15
- Canapés & foto's
- 18:00
- Onthaal & ete
- 21:00
- Eerste dans — en dan dans almal
- 23:30
- Huis toe
Waar ons trouDie Venue
Venue-naam kom hier
Adres kom hier
Parkering is beskikbaar by die venue. Die seremonie en onthaal is op
dieselfde plek.
Slaap oorVerblyf & Reis
Besonderhede oor verblyf naby die venue kom hier — bespreek betyds,
November is 'n besige tyd.
- Gastehuis-voorstel een
- Gastehuis-voorstel twee
- Begroting-vriendelike opsie
Wat om aan te trekKleredrag
Formeel. Verdere leidrade oor kleure en styl kom hier.
Vermy asseblief wit en room.
Die verlowingDie Album
Die volle verlowingsessie op die strand — dankie aan almal wat agter
die duine kom wegkruip het.