Ons nooi jou uit
Kobus & Elrine
Saterdag · 7 November 2026
vir Louw en vir altyd
Op 'n koue wintersaand op die Weskus, met die sterre helder oor die see, het hy gevra en sy het ja gesê. Van al die sterre in die hemel het ons mekaar gekies — en op 7 November maak ons dit amptelik.
Die groot dag
Program
Wanneer
7 November 2026
- 15:00
- Gaste kom aan & welkomsdrankies
- 15:30
- Seremonie
- 16:15
- Canapés & foto's
- 18:00
- Onthaal & ete
- 21:00
- Eerste dans
- 23:30
- Huis toe
Waar
Venue-naam kom hier
Adres kom hier
Wes-Kaap
Parkering by die venue. Seremonie en onthaal op dieselfde plek.
Kleredrag
Formeel.
Vermy asseblief wit en room.