Kobus en Elrine sit in die duingras en kyk oor die see teen sonsondergang

Ons nooi jou uit

Kobus & Elrine

Saterdag · 7 November 2026

Stap saam met ons
Kobus en Elrine in 'n omhelsing op die strand

vir Louw en vir altyd

Op 'n koue wintersmiddag op die Weskus het hy gevra, en sy het ja gesê. Nou stap ons die pad vorentoe — en ons wil hê julle moet saamstap.

Wanneer

7 November 2026

15:00
Gaste kom aan & welkomsdrankies
15:30
Seremonie
16:15
Canapés & foto's
18:00
Onthaal & ete
21:00
Eerste dans
23:30
Huis toe
Kobus en Elrine staan hand-aan-hand op die strand

Waar

Venue-naam kom hier
Adres kom hier
Wes-Kaap

Parkering by die venue. Seremonie en onthaal op dieselfde plek.

Kleredrag

Formeel.
Vermy asseblief wit en room.

Kom jy?

Antwoord asseblief teen 7 September 2026.

RSVP
← Konsepte